Agtergrond

Die Bont Hond is iets baie na aan my hart. Bont Hond is ‘n poging om van wildehond (ook bekend as painted wolf) iets uniek te maak. Hier moet ek van my ou skoolmaats bedank wat met die term Bont Hond vorendag gekom het.  Maar genoeg hieroor.

Hierdie web site is daar om n stukkie te deel van wat ek in my vrye tyd vir stokperdjie doen.